Dmitri Mendelejef

Dmitri Mendelejef
Dmitri Mendelejef in 1897

Geboortenaam Dmitri Iwanowitsj Mendelejef
Gebore 8 Februarie 1834
Tobolsk, Siberië, Russiese Ryk
Oorlede 2 Februarie 1907 (op 72)
Sint Petersburg, Russiese Ryk
Nasionaliteit Vlag van Rusland Rusland
Vakgebied Chemie, fisika en aangrensende gebiede
Alma mater Universiteit van Sint Petersburg
Ander bekende student(e) Dmitri Petrowitsj Konowalof, Valery Gemilian, Alexander Baykof
Bekend vir Formulering van die periodieke tabel van chemiese elemente
Toekennings Davy-medalje (1882)
Handtekening

Dmitri Mendelejef (geb. 8 Februarie 1834 – † 2 Februarie 1907) was 'n Russiese chemikus en uitvinder. Die eerste weergawe van die periodieke tabel van chemiese elemente word aan hom toegeskryf. Anders as ander bydraers tot die tabel het Mendeleev die eienskappe van elemente voorspel wat op daardie tydstip nog nie ontdek is nie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search